Kromklip wil u graag die volgende in kennis stel:
1. Indien daar enige betalings gemaak word met die verkeerde verwysings nommer, kan die sisteem dit nie optel nie, en word die betaling nie aan 'n bespreking geheg nie. Enige betalings wat gemaak is met die verkeerde verwysing word dus die klient se verantwoordelikheid om terug te skyf en die korekte verwysing by te sit met die volgende betaling. Indien geld inbetaal wod met die verkeerde verwysings en nie teruggeskryf word, binne 24 uur nie. gaan die klient verbeur.
Kromklip wil graag hul kliente in kennis stel hoe ons sisteem werk.
As die geld in die rekening inbetaal word, trek die sisteem onmiddelik die betaling se verwysing na die bespekingsnommer, ons admin kry 'n epos dat die klient se geld inbetaal is, en teken dan aan van die betaling. Alle ander fooie wat in die rekening inbetaal word, word afgesryf aan aankope, indien u verwysing verkeerd is, gaan u geld aan die aankope. en Kromklip kan nie verantwoordelik gehou word daarvoor nie.
Ons vra u vriendelike samewerking om asseblief die korrekte verwysingsnommers te gebruik.
2. Kromklip onderneem tans herstelwerk aan telkomlyne in en om die omgewing, indien u epos nie onmiddelik geantwoord word nie, is dit weens tegniese probleme, die herstelwerk behoort spoedig voltooi te wees, ons probeer so spoedig moontlik by elke kleint se bespreking of kwotasie uitkom, ons vra asb u samewerking en geduld in hierdie tyd. U bespreking word wel aangeteken, en u dokumete word uitgestuur so spoedig moontlik.
3. Kromklip beskik nou oor 'n hek, wat soggens oopgesluit word en saans gesluit word. Noodnommers is beskikbaar, indien u die perseel moet verlaat, in die aande. Die hektye beloop as volg : Open 07h30 Sluit 18h30. Dagbesoekers moet asb die perseel verlaat voor die hekke sluit.Dagbesoekers moet asb onthou om vooraf te bespreek. 0792644075 / 0728364464
4. Geen harde musiek word op die terrein toegelaat nie, Kromklip verskaf musiek vir besoekers, indien u wel u eie musiek wil luister is u welkom, neem asb net die ander besoekers in ag. Alle musiek moet afgeskakel wees teen 21h00. Oortreeders sal beboet word, en met erenstige oortreding, gevra word om die perseel te verlaat.
Baie dankie vir u samewerking.
Indien u enige vrae het, moet asb nie huiwer om kromklip bestuur te kontak nie.
0728364464 / 0792644075